Follow us on twitter Voeg jouself toe op ons verpos lys Stuur ons 'n epos International Nederlands
 
Skryf jouself in by die verpos adreslys.

Vervolgens kry u van ons ongeveer 2 weke vóór die ophaal naweek / Pos dag ’n epos wanneer die volgende ophaal naweek / Pos dag is. Op hierdie epos is ook ’n verwysing na die bestelvorm, (ook aanwezig op die webwerf).

Op die bestelvorm kan u kies om die bestelling self op te haal, of te laat aflewer by u tuis via DPD. Sodra u bestel het, kry u ’n e-pos ter bevestiging van die bestelling en om u te herinner aan die ophaaldag, en tye, en as u pos gekies het ontvang u 'n epos met verstuur en leverings datum en betaal instruksies.

Hieronder is 'n lys van ons ophaal punte wat ons nou gebruik. Uiteraard is daar ook nog die Pos opsie op die bestelvorm.

  • Almere (Vrydag tussen 19:00 en 19:30)
  • Amsterdam (Vrijdag vanaf 17:00 tot 22:00 en die hele volgende werk week van 14:00 tot 22:00)
  • Bunschoten-Spakenburg (Zaterdag tussen 10:00 en 16:00)
  • Voorburg ( Haag) (Saterdag tussen 09:00 en 09:30).
bg_footer
KVK: 51906643, BTW: NL018331130B01
Traditional Cheese Chili Garlic  ook BILTONG
Pryse    p/kg

Tradisioneel €    9.95
Trad 100% bees €   11.45
Kaas €   11.95
Knoffel €   10.45
Rooirissie €   10.45

Biltong € 38.00
Droëwors € 36.00
Bestel