Bestelling het gesluit.Agge neeeee. Jy is ongelukkig net te laat met jou bestelling. Jy kan nog 'n e-pos stuur na info@boerewors.nl met jou bestelling. (wors, burgers, biltong, en droewors), en moenie vergeet op die ophaal punt te noem waar jy dit wil haal nie. As ons nog kan, dan sal ons probeer om jou bestelling by te sit en jou laat weet.