Follow us on twitter Voeg jouself toe op ons verpos lys Stuur ons 'n epos International Nederlands
 


Welkom by ons webwerf, vir die lekkerste boerewors, biltong, chilibites, en droëwors in Europa!

Wat begin het as ’n stokperdjie, het uitgegroei as ’n plek waar Suid-Afrikaners, Namibiërs, Zimbabweërs, Nederlanders en Britte graag hulle wors en biltong bestel.

Ons het 5 verskillende soorte boerewors om van te kies. Kwaliteit staan by ons bo, en daar hoef u nie aan te twyfel nie. Net die beste vleis en specerye (geen MSG en geen Gluten). Alles word higiënies berei en verwerk. Ons maak ook Biltong, chili-biltong en droewors.

Ons wors, biltong en droewors word ook voorgesit in verskillende restaurante in Nederland, en daar word gereeld groot bestellings afgedra vir kulturele dae en funksies.

bg_footer
KVK: 51906643, BTW: NL018331130B01
Traditional Cheese Chili Garlic  ook BILTONG
Pryse    p/kg

Tradisioneel €    9.50
Trad 100% bees €   11.00
Kaas €   11.50
Knoffel €   10.00
Rooirissie €   10.00

Biltong € 38.00
Droëwors € 36.00
Bestel