Follow us on twitter Voeg jouself toe op ons verpos lys Stuur ons 'n epos International Nederlands
 
Ons werk op ’n stelsel van bestel via ons webwerf en self ophaal. Skryf jouself eers in by die verpos adreslys.

Vervolgens kry u van ons ongeveer 2 weke vóór die ophaaldag ’n epos wanneer die volgende ophaaldag is. Op hierdie epos is ook ’n verwysing na die bestelvorm, (ook aanwezig op die webwerf).

Die ophaaldag en -tye word aangegee. Sodra u bestel het, kry u ’n e-pos ter bevestiging van die bestelling en om u te herinner aan die ophaaldag, en tye. Die ophaaldae is altyd op Saterdae behalve vir luyksgestel. Hier is dit die volgende dag (sondag).

In die somer is dit elke 4 weke en in die ander seisoene ongeveer elke 6 weke.Daar is 6 ophaal punte waaruit gekies kan word. Hieronder is 'n lys van ons ophaal punte.

  • Almere (tussen 19:00 en 20:00)
  • Amsterdam (op sondag na ophaaldag, tussen 16:00 en 19:00)
  • Bunschoten-Spakenburg (tussen 13:00 en 14:00)
  • Steenenkamer-Deventer (tussen 15:00 en 17:00)
  • Leidschendam (tussen 15:00 en 17:00)
  • Luyksgestel (op sondag na ophaaldag, tussen 13:00 en 17:00)

Kyk asb op 'Ophaal punte' vir informsie vir die adresse van die verskillende ophaal punte
bg_footer
KVK: 32166738, BTW: 8218.65.353
Traditional Cheese Chili Garlic  ook BILTONG
Pryse    p/kg

Tradisioneel €   8.75
Trad 100% bees € 10.25
Kaas € 10.75
Knoffel €   9.25
Rooirissie €   9.25

Biltong € 36.00
Droëwors € 34.00
Bestel