| Hugo en Nesta & Carsten wrote: |
(Tusse die kaasdorpies van Noord Brabant. 23/8/2010) - Haai André, die bestelling boerewors vandag gehaal en gelyk gebraai op die BBQ. Fantastiese boerewors!!!! Pakkies van 0,5 kg werk bakgat!! Ook die droë wors en die biltong smaak eerste klas. Mag die oubaas in die hemel jou nog vir ‘n lange tyd boerewors laat maak. Ons sal probeer so om die vier weke ‘n bestelling te plaas.
Baie groetnis,Hugo en Nesta Carsten.
|
| Bert Jeltsema wrote: |
(Haren Groningen 23/8/2010) - Dit was wonderlik om al die goed in Groningen te kan kom optel. Hou vol daarmee, die Biltong was lekker . . .
Klaar omtrent opgeet !
|
| Rene Lansink wrote: |
(Hilversum 9/8/2010) - Hoi Andre, heel veel succes met het ondernemerschap en Boerewors.nl
Groet van een ex- ondernemer Rene
|
| Jean Blome wrote: |
(Leer, Germany 3/8/2010) - Thanks for the new pick-up point in Groningen. Much closer for us here in North-west Germany. And your boerewors is still the best we have EVER had. Your chili boerewors is absolutely first class !! And the cheese ... And the traditional . . . thumbs up to that !!
|
| Gert wrote: |
(Swifterbant 2/8/2010) - Eish! Hierdie ouens ken van wors maak! En hulle biltong en droëwors is ook uit die boonste rakke!
|
| Bert Jeltsema wrote: |
(Haren ( Groningen) 2/8/2010) - Wonderlik, dat ons nou ook in die Noorde kan geniet !
|
| Paul Kruger wrote: |
(Otherside of the Boerewors Curtain 31/7/2010) - DIS Poes LEKKa Boet!
|
| Christa wrote: |
(Doesburg, Netherlands 26/7/2010) - Net of ik weer in Cape Town was; zondagse braai en Savannah dry!
|
| Charmaine Kruger wrote: |
(Den Haag 13/7/2010) - Ons geniet julle boerewors en hamburgers 'n hond-uit-'n-bos-uit! Dankie dat julle so 'n bietjie van SA hierheen bring en so die verlange na iets eg Suid-Afrikaans so 'n bietjie kan stil.
Groete
Charmaine
|
| Inge wrote: |
(The Hague 6/7/2010) - Thanks for bringing home just a little closer - your wors (especially the traditional) was really good. Worth the month wait.
|
| Linda wrote: |
(Nieuw Vennep 6/7/2010) - Baie baie baie dankie vir die ongelooflike lekkere boerewors! Ek wil elke keer nog meer koop maar my vrieskas is so klein!Die boerewors smaak heerlik in die pan, maar nog lekkerder op die braai! Kan nie wag tot 24 Julie om nog meer te bestel nie! O ja, ek like jou t-shirt wat jy laas aangehad het in Amstelveen! Groete!
|
| Robbie du Randt wrote: |
(Ridderkerk 1/7/2010) - Haai julle. Ek kry gereeld julle e-pos met die besteldatums vir die boerewors maar dit is baie jammer dat julle nie 'n afhaal adres hier in Zuid Holland het nie. Ek ken baie Afrikaaners hier in die buurt en die manne (en dames natuurlik) sal ook belang stel in die boerewors as dit net makliker is om op te haal. Om 120 km te ry om boerewors op te haal is vir baie 'n negatiewe punt en daarom het ek tot op hede nog nie bestel nie.
|
| Nick Herlaar wrote: |
(Amersfoort 23/6/2010) - Afgelopen zaterdag, jullie eigen biltong opgehaald. Super, heel goed van smaak, mooi gedroogd. Kortom er is nog weinig over, en een maand duurt dan wel heel lang om weer nieuwe te kunnen afhalen. Mijn dochtertje van 3 smult er ook van. Ook de boerewors is weer om je vingers bij op te eten.
|
| Dick Snijder wrote: |
(Amsterdam 11/6/2010) - Howzit, lekker,lekker finally lekker boeries and biltong available in holland.
groet
Dick
Restaurant Wissenkerke Sloterdijk
|
| Angela and Martin wrote: |
(Hoofddorp 10/6/2010) - Excellent new site! Can't wait to get our next boerewors. You guys are lifesavers, what would life be without boerewors. We just mailes you to change our order, hope you received it. Are you ever going to do chutney boerewors? Big hit in Zimbabwe..
Thanks again guys!!
|
| Renée du Preez wrote: |
(Bergen (Noord Holland) 10/6/2010) - Beste Andre, die somer is amper hier en dis weer tyd om braaivleis te hou. Dankie vir die wonderlikke boerewors - 'n braai is mos nie die selfde sonder GOEIE SUID AFRIKAANSE BOERWORS nie. Ons sien uit. Groete, Renée NS. Mooi webwerf. 'Goed gedaan!'
|
| Edwin wrote: |
(Almere 9/6/2010) - Nieuwe site ziet er goed uit! Ik krijg weer zin in een worstje...
|
| Megan Havenga wrote: |
(Leiderdorp 8/6/2010) - Fabulous boerie! The droewors and biltong so good too. We had a braai and could share it with some other SAFFER friends who were very impressed! A taste of home.
|
| Paul van der Boon wrote: |
(Amsterdam 7/6/2010) - Boerewors at last! I've been looking for it since I left SA in 1973 (at one point I even tried making it myself with real worsderms and home-made stuffing, which was OK but not boerewors) and now I've found the real stuff. The biltong is also great.
|
| Ilza van Schendel wrote: |
(Hoofddorp 7/6/2010) - Baie Baie Baie lekker!!! En dankie vir afgelope Saterdag boerewors braai dit was vrek lekker en het sommer paar pelle gemaak.
|
| Orna wrote: |
(Zoetermeer 7/6/2010) - Tried a few sample packs of the Boerewors, Biltong and Droewors.
WONDERFUL TASTE!
Got a South African Party for the World Cup Soccer on the 19th of June, Quite a few South African friends will join and they're all looking forward to the Biltong we will serve!
Great service too!!
Thanks!
|
| Veronique wrote: |
(Vianen 7/6/2010) - We can't wait for the next pick-up day, the freezer is empty and the kids are whining for boerie rolls from the braai.
Thanks guys for the lekker taste from home ;)
|
| Elma wrote: |
(Zoetermeer 7/6/2010) - Your delicious boerewors and the south african products from Die Spens in Amersfoort bring a sense of home away from home!! Baie dankie!!!
|
| peter carson wrote: |
(santpoort-zuid 7/6/2010) - Ik heb 20 jaar in Afrika gewoond, waarvan twee keer 3 jaar in Suid-Afrika - boerewors en biltong zitten in mijn bloed. Jullie hebben een geweldige service hier en geweldige producten. Wonderbaarlijk dat ik van Andre hoor dat jullie 600 - 800 per maand produceren! Dat is zeven keer mijn gewicht in boerewors - oooh, ik krijg alweer trek!
Peter
|
| Marianne wrote: |
(Rotterdam 6/6/2010) - Okay, I clicked on the link, but only to thank you for the giving me the opportunity of enjoying a braai with the most delicious boerewors not to mention the biltong that went down well with red wine. I now too have a biltong & boerewors addicted hubby. Keep up the tremendous good work!!
|
| Walter Vroegop wrote: |
(Sint Pancras 2/6/2010) - Dis n wonderwerk dat ons boerewors hier so vars hier kan koop. Fantasties Andre. Vir n goeie glas Kaapse rooiwyn daarby sien www.imbuko.nl
|
| Kerstin wrote: |
(Venlo, NL 26/5/2010) - We picked up our very first order last Sunday and put some wors on the Braai the minute we got home ...
Heaven ! Simple Heaven! Extremely lekker !Same goes for the Biltong, I've had to hide it after letting my partner taste it since otherwise there wouldn't be any left for the World Cup Opener.
Big
tThanks to all the okes involved here - we will order again for sure :-)
Very happy greetz from Venlo,
Kerstin
|
| Santie Quanjer wrote: |
(Den Haag 22/5/2010) - Sopas van die tradisionele boerewors geëet wat ons vanmiddag by Vlietdam afgehaal het. Boerierolls!!! Julle wors en droë wors is uit die boonste rakke! Beter as sommiges in Suid-Afrika. Ons sal beslis weer bestel. Baie Dankie.
|
| Christabe wrote: |
(Bunschoten-Spakenburg 18/5/2010) - Hallo maat,
Ek is maar $%$@@##! baie bly dat een van ons twee mooi websites kan maak. Dankie vir die effort :)
Christabe
|
| Brenda wrote: |
(Velserbroek, Netherlands 18/5/2010) - Hi guys!
New website is GREAT!
Thanks again for all the years of hard work keeping us all happy and in supply of wors. Where would we all be without you!?!?!? LOL! Nothing beats the smell and taste of wors on the braai and regularly makes our neighbours very jealous :-)
Cheers!
|
| Karen en Martin wrote: |
(Helmond 18/5/2010) - Hi Minnie Fourie: I'm South-African/Dutch. My mother was from Cape Town. We are living in Helmond. We sell South African wines, have a look on our website: www.pokalosi.nl
Andre and Christabe, fantastic website!!The change is SUPER!!Maybe you can add our site to the links?
Greetz from Helmond.
Martin en Karen
|
| NKBBQ2010 wrote: |
(Bennekom Gld 17/5/2010) - Sunday 20th June 2010
10 AM - 6 PM
Hoekelum Estate
Edeseweg 124, Bennekom GLD
Dutch Barbecue Championship 2010
www.nkbbq.nl
|
| Salamon wrote: |
(Lelystad 11/5/2010) - Some things will NEVER change........!!!!!
|
| tina de-roode holmes wrote: |
(leiderdorp 9/5/2010) - wat fijn dat ik jullie via internet vond ik dacht zo wat lekker biltong en boeren worst en droe worst dat was zo leuk om dat tezien het was heerlijk om weer iets uit mij land te eten jammer dat jullie niet meer dingen daar vandaan verkoop misschien in de toekomst ik ga zeker bij die spens kijken bedankt voor het lekkers uit zuid afrika mvg tina
|
| Helena Kamp wrote: |
(Eemnes 27/4/2010) - Saterdag het die songeskyn en die boerewors oppi braai was heerlik!! Die droewors en biltong moet ek wegsteek anders eet my Hollandse kinders dit alles in een middag op.
|
| koen zeedijk wrote: |
(hilversum 25/4/2010) - het vandaag my eerste afrikaanse wors op die weber gehad en mij maat ....hy het gesmaak ,het die bure mal gemaak .
def . n 2 ronde
25-4-10
cheers
|
| Peter Hoffmann wrote: |
(Wassenaar, Netherlands 24/4/2010) - Howzit guys, Just picked up my first order from you guys today at Vlietland and must say it was delicious... I will definitely be a repeat customer.. Cheers
|
| Reinoud Le Coultre wrote: |
( 8/4/2010) - Heerlijke worst, heerlijke beefpatties en heerlijke biltong. We hebben er van genoten en kijken uit naar de volgende bestel dag
|
| M.S.Visser wrote: |
(Almere 22/3/2010) - Via onze vrienden kwamen we erachter dat boerewors ontzettend lekker is. We kopen het nu ook zelf. Lekker bij Hollandse stampot ;-)
|
| Kotie Van Jaarsveld wrote: |
(Den Haag 22/10/2009) - Baie dankie vir julle spesiale "effort" om 30kg wors vir my gereed te kry vir die 25ste September. Dit was baie mooi in stukke gesny om dit vir ons makliker te maak met die braaiery. Die mense het hulle vingers afgelek en vir tweede en derde "helpings" gekom. Dit was werklik heerlik en het net so lekker geproe soos oupa s'n. Pure Plaas.....soos Jan Spies sou se. Nogmaals baie dankie!! Kotie en Barry Van Jaarsveld
|
| mitchy wrote: |
(amstelveen 14/9/2009) - We met Andre in France and think his saucages are awesome..
|
| Monique Noordhof wrote: |
(Gorredijk 9/9/2009) - We ordered the traditional boerewors and were simply blown away by how lekker it is! A real taste of home! Juicy and delicious! Thanks guys for the trip down memory lane. Monique
|
| bryan wrote: |
(amsterdam 4/8/2009) - your sausage is awsome, if you order the garlic one you wont be disapointed!! in fact i wouldnt mind going for one now! havnt treid de burgers yet but i will soon!
greetz from hot and friying
barry de kaaiman
|
| Pieter De Wit wrote: |
(Marble Hall Suid Afrika 29/6/2009) - MY vriend Jokob Snippe van Groningin koop julle wors en spog altyd hoe lekker hy braai as die son die dag skyn. Dankie vir die diens wat julle lewer.
|
| Brenda and Stephen Brooke wrote: |
(Velserbroek, Holland 26/6/2009) - Just had our first burger patties on the braai. With fried onions and Mrs Balls = BAKGAT!!!!!!!!!!
Thanks guys, they are really lekker and our kids devoured theirs!
Next idea: CHEESE PATTIES??? mmmmmmm
Regards :-)
|
| Jacky & Mascha wrote: |
(Hoofddorp 25/6/2009) - Heerlik!! : ) Ons het begin met die sample pakkies om alles eers te proe en natuurlik ook 'n bietjie droëwors daarby. Die patties is ook vreeslik lekker! : ) Ons gunstelinge by die boerewors is die Traditional en die Chili.
Ons gaan beslis weer bestel! : )
|
| Duncan wrote: |
(Amstelveen 15/6/2009) - Absolutely fantastic - a taste of home!!
|
| Dirk wrote: |
(Utrecht, The Netherlands 15/6/2009) - Andre, you did it again... What is it about your sausages that make it so much better than the Dutch equivalents... And I adore your new patty burgers... Keep up the good work! And may the gods of rain be pleased with the offerings, and back off a bit in the next days! I have a lot of sausage to handle :-) And looking forward to it...
|
| Gerhardus wrote: |
(Amsterdam 5/6/2009) - I had the best meal in the Netherlands for over a year now... a braai with boerewors and mrs balls! Thanks guys!
|
| Brigitte Baillard wrote: |
(Den Haag 6/5/2009) - It's been so great throwing a boerewors on the braai again..thanks for bringing home a little closer. And wow, did it taste gooood!
Your afforts are much appreciated!
Regards,
Brigitte
....and the biltong died a quick death too! ;-)
|
| Allart wrote: |
(Utrecht 22/4/2009) - Picked up a sample of all 5 last saturday and just tasted the original one, which is exactly as I remember tasting it in South Africa! Perfect, thanks!
|
| Stephen wrote: |
(Velserbroek 17/3/2009) - Cold garlick boerewors and Mrs's Balls chilli chuntey on a roll....just had lunch MOERSE LEKKER!!
|
| Tracy Gorman wrote: |
(Almere 16/3/2009) - Saturday was our first pick-up of Boerewors and Biltong made here by Christabe and Andre. I was expecting to be let down but wow, was I in for a good deal of flavour and the good old 'original boerewors' taste you get from back home in South Africa. Yeah!
Thank you for a good product that does the name justice and continues a good quality of meat!
|
| Brenda wrote: |
(IJmuiden 25/2/2009) - Any South Africans in IJmuiden, Heemskerk, Beverwijk? We would love to meet up. You can also check our Hyves page - jawellnofine.hyves.nl and leave a message
|
| Bradley Versteyne wrote: |
(Lelystad 11/2/2009) - I have a daughter that hates sausage, but now is addicted to Boerewors, so thats what I call a compliment! Can't wate for next pick up day!
|
| Robert du Randt wrote: |
(Ridderkerk 2/12/2008) - Wat is ek bly dat ek die "site" gevind het. Ek sit nou al maande en wens vir 'n ou stukkie lekker boerewors maar daar was nie 'n manier nie. Laat weet waneer die volgende maaksel klaar is en ek staan voor julle deur.
|
| Willem wrote: |
(Hekelingen Nederland 11/11/2008) - Die eerste keer dat ek ('n kaaskop) regte Boerewors gegeet het! Boerewors met 'n hoofletter, 'n baie goeie produk. Bowedien was daar die werklik pragtige konsert wat Herman van der Berg op 8 november gegee het, 'n skitterend optrede wat vir ons 'n baie emosionele ervaring was, die musiek het ons geraak. Baie dankie vir die dag wat ons vir altyd sal herinner.
|
| Braam wrote: |
(Leidschendam-Voorburg 21/10/2008) - Het vergeet om my naam by te voeg...
|
| wrote: |
(Leidschendam-Voorburg 21/10/2008) - Ek stem saam met Ronald uit Amstelveen: Julle wors moet oor kole gebraai word, en nie op 'n stoof in 'n pan gaargemaak word nie. Ons het na ons eerste pick-up die pan probeer, en toe was daar 'n bietjie te veel vet oor in die pan.
|
| Pieter Geyer wrote: |
(Wageningen 16/10/2008) - Die wors is be**/vange lekker. Gelukkig het ek julle in maand een ontdek wat ek hier is en bestel nou my 3de lot. Al probleem is die charcoal raak al minder....hulle(die winkels) vertel my charcoal word nie in voorraad gehou in die wintermaande nie...haha...ek soek 'n nuwe supplier, so enige voorstelle is welkom. Laat weet my asb op pietergeyer@gmail.com Ek het 'n stoor wat ek wil volpak vir die winter, bietjie sneeu en koue sal my nie keer om te braai nie...erg Suid-Afrikaans, dink die bure haat my en al die rook al. Lekker braai!
|
| minnie fourie wrote: |
(Wanssum Noord Limburg 11/10/2008) - Are there any south africans near Venlo/Venray? Would love to meet up!
|
| Sandra wrote: |
(Lelystad 9/8/2008) - Hi Andre and Christabe, I had a few friends over from Cape Town. They actually admitted your boerewors tastes better than theirs back home. So keep up the good work. Cheers!
|
| Dave wrote: |
(Oud Zuid, Amsterdam 20/2/2008) - The traditional boerewors is excellent, and as good as some of the best I have had from my beloved Africa (South Africa and Zambia are my African roots). I just wish I had a proper braai ... but hey I took my Dutch rels to SA last year, and now they want to build a real braai in their backyard. JA !
|
| jack wrote: |
(amsterdam 31/1/2008) - if u people are as good as u sound,lekker...............I AM DROOLING..................XX
|
| Big Al wrote: |
(Limburg 15/9/2007) - One order=lots more! The boeries tasted even better after the whitewash of the English (rugby) team!
Well done and see you for more shortly!
The folks in the south are REALLY getting lus vir WORS!
|
| Jakob Snippe wrote: |
(Groningen 25/8/2007) - Ek wil net se die boerewors is uitstekend.
Kom self uit SA, en het altyd die boerewors geniet.
Hou so aan.
Groete Jakob.
|
| Tabonga wrote: |
(California 22/7/2007) - Oh my gosh what a relief to find you guys - thought I'd have to live my craving for boerewors forever!
|
| Ronald wrote: |
(Amstelveen 15/6/2007) - Julle wors maak my dik :-) Good work Andre en Cristabe the Garlic and Cheese wors is the best, just don't braai it to death, it must still be moist in the middle and is best braai'd and not on the stove.
|
| Theo Cornelius Wassenaar wrote: |
( 17/5/2007) - befokte wors man! Knap gedaan.
|
| Wim wrote: |
( 12/5/2007) - Super, dat er nu ook een afhaalpunt in Amsterdam is.
Veel succes!
|
| Jean Blome wrote: |
(Bremen, Germany 1/4/2007) - You guys are doing it right - your boerie is soooo good, the texture aaahh, so juicy, mmmh!! Absolutely marvellous, it was worth every metre of the 309 k´s we travelled from Bremen to fetch it. Even the weather played along, and we braaied a piece of every flavour. Magic!! All excellent stuff. My message to all you this side of the equator, South Africa is just down the road in the Netherlands. We will be fetching some more next time - maybe we can club together with some more here in North Germany for the next boerewors run ??
|
| Jeanette wrote: |
(London 31/1/2007) - Hi wish there was a way you could get your boerewors to england as I would love to get a regular supply. Maybe one day I will get to the Netherlands to pick some up who knows.
|
| SONJA wrote: |
(ROOSENDAAL/NEDERLAND 15/1/2007) - Hello,
I am an south african living in Holland almost 3 years.
This is a pleasant surprise to hear that the food I grow up with is so near and even more to my surprise is also enjoyed by some Dutch people. I would love to get hands on boerewors again...pfffff!!! I can almost smell it on a braai lol!!! What I like to know is: do you deliver to other cities in Holland?
Beste of luck en hou vol met die goeie werk.
Groetjes Sonja
|
| Jan Berkhout wrote: |
(Hellevoetsluis 28/12/2006) - Hi Guys
Het julle ander pickup-points nader aan die Randstad, Den Haag en Rotterdam. Wil baie graag wors by julle koop maar Almere en Spakenburg is nogal 'n end!!!
|
| anette Kraaij-Muller wrote: |
(Zoetermeer Holland 1/10/2006) - Ons het saterdag die boerewors opgehaal en het dit baie geniet. Kan julle ons vertel wanneer ons weer 'n bestelling kan plaas.
Groete Anette
|
| Daphne den Os wrote: |
(Soest 14/8/2006) - Zaterdag mijn eerste bestelling opgehaald. De boerewors, droewors en biltong waren SUPER! Net als "thuis in SA". Kom zeker meer halen.
|
| Loek wrote: |
(Woudenberg 14/8/2006) - 14/8/2006 Zaterdag eerste bestelling opgehaald. Thuis lapa gemaakt en de boerewors op de kolen gebraai. De boerewors was perfect, vooral de knoffelwors vond ik erg lekker. Ga de andere smaken ook proberen. Zal zeker weer bestellen. Loek
|
| sonja vos wrote: |
(schiedam 1/8/2006) - Die boerewors wat ek opgehaal het bij Vlietzicht was baie lekker. Mij sussie die toen op besoek was bij ons het dit bevestig. Dus op vir die volgende bestelling.
|
| sonja Vos 010-4709897 wrote: |
(schiedam 1/8/2006) - message voor henk madern in rotterdan.
HalloHenk, ek het al probeer via Maderns in Rotterdam/Vlaardingen in kontak met jou te kom maar dit het nie gewerk nie. Almal het jou email adres verloor. Is jij die persoon wat in Kemptonpark het geblij en gewerk het vir SAL as steward?? Ons het ook geblij in Longstreet Kemptonpark en was bij die kerk van ds. Boesemkool. Op 26 aug 2006 is daar een bijeenkomst vir za in zevenhuizen. Ek probeer daar te wees. As jij daar ook sal wees kan ons miskien in kontak kom met elkaar. Hoop jij sien hierdie boodskap en wie weet sien ons mekaar weer na ongeveer 20 jaar terug. Ons was een paar keer bij die vrijgemaakte kerk in Pretoria ds. van de Waal en in kemptonpark bij ds.Boesenkool.
Groeten Sonja Vos\ 010-4709897 0f 010-4157855\
e.mail. sonja_vos_5@hotmail.com
|
| Stuart wrote: |
(Aalsmeer 19/7/2006) - I have recently had a troop of Jaapies out to visit us in Holland and we are all in agreement that your wors is better than anything we have ever tasted – even in SA!! Well done!
|
| Gea wrote: |
( 8/7/2006) - Lekker wors, dit weet ons al. Gesellige inpak en ophaal dae. Maar wat ek hier wil sê is dat ek beindruk is met die site André en wil dankie sê vir julle inset Christabe en André. So van die sideline sien mens nie altyd wat die ander ou doen nie. Die site is jou job André en hy lyk mooi!!!
liefs, Gea
|
| daisy wrote: |
(Medemblik 14/6/2006) - Baie lekker die boerewors, sal weer via mij zus of broer bestel. Heeeerlik
|
| sonja vos schiedam wrote: |
( 2/6/2006) - More gaan ek die boerewors haal in Leidschendam. Hoop dit sal net so lekker wees as in die ou Suid Afrika waar ek in die jare 60/ 70 gewoon het.
|
| Hettie wrote: |
(Eindhoven 20/4/2006) - Het nou net die site ontdek - kan nie wag om te proe nie!!
|
| Ray Ritzenhöfer wrote: |
(Cologne,Germany 17/2/2006) - Hi will be definately heading your way for some boerewors
Missing it badly! Also need biltong.... after reading the entries here in the Guestbook cannot wait to taste.
from http://springbok-europe.com have u seen our site?
|
| Rinus van der Sluis wrote: |
( 2/1/2006) - 'n Goue tip vir die wat boerewors nie goed ken nie: braai die wors nie te lank nie!! Anders droog hy uit.
|
| Lizél & Erik wrote: |
(Elburg 13/6/2005) - Dit was nou wraggies lekker wors. Van die oomblik wat jy hom op die kole gooi ruik dit sommer na Suid-Afrika! Baie dankie!!
|
| ... wrote: |
(spakenburg!! 4/6/2005) - zo lekker!!
|
| Marijke wrote: |
(Hoofddorp 30/5/2005) - Hello julle. Dit was nou die lekkerste wors wat ek nog geproe het vandat ek 8 jaar terug geland het in Nederland. Veral die knoffelwors....mmm jammie. Vreeslik baie dankie. Ons gaan beslis gereelde klante wees. Hou so aan.
|
| verschoor wrote: |
(holland 4/3/2005) - I have just tasted your boerewors and it was delicious!!!!
|
| Lex wrote: |
(Lelystad 15/2/2005) - Hey guys tasted your boerewors and it was just as good as back at home keep it up and will be at the next pick up day
|
| Evert en Yvonne wrote: |
(Wijk bij Duurstede 13/1/2005) - Hoi slagers,
Verslingerd aan een worst! Nooit gedacht dat ons en onze kinderen dat ooit zou kunnen gebeuren...
|
| henk madern wrote: |
(rotterdam 13/1/2005) - Ek het altyd iets gemis hier in nederland, maar van dat boere wors terug is. mis ik niks meer nie
|
| Cor wrote: |
(Nederland 12/1/2005) - PLEASE NOTE: There is NO such thing (officially) as BEEF BOEREWORS... Boerewors MUST consist of a mixture of Beef and Pork meat. You can only call it Beef Wors (sausage)
|
| MIR EN STEEF wrote: |
(KRIMPEN AAN DEN IJSSEL 9/1/2005) - ALS JULLIE ZO DOOR GAAN, KUNNEN JULLIE DADELIJK JE BAAN WEL OPZEGGEN, HAHAHA...
ZULKE LEKKERE WORST VERKOOPT WEL!
DOEI, TOT SNEL!
|
| AD wrote: |
(Eindhoven 22/12/2004) - Guys the wors was baie Lekker !! tasted like boerewors allright!
|
| John en Corlie wrote: |
(Amersfoort 10/12/2004) - Heerlik gewees! Ons sien uit na die volgende boereworsdag!
Baie dankie vir al julle harde werk met die maak van die boerewors!
|
| Jacob & Lydia de Raadt wrote: |
(Avondale Arizona USA 29/10/2004) - Boerewors is "anders" as Europese worse/worste want daar gaan koljander in. Die kruie was onbekend toe mense in Europese lande wors begin maak het.
Dit is dus die invloed van die Vereenigde Oostindische Compagnie en die Maleiers. Boerewors het nou 'n internasionale lekkerny sonder weerga geword. Sterkte en ons hoop om die van julle te kom proe.
|
| Michelle wrote: |
(Hoofddorp 8/10/2004) - For the last 3 years I've been in searching for something to replace the boerewors I been missing from home. I'm truly looking forward to my first pick up day. Thank you so much.
|
| Leen de Visser wrote: |
(Nijkerk 5/10/2004) - Hallo Boerseuns,
Ek is een van julle customers vanaf die eerste uur, en ek was bang dit sou 'n eendagsvlieg wees. Maar julle het bewys dat julle uithoudingsvermoë het, en daarby ook 'gifted' worsmakers is.
Ek prys myself gelukkig dat ek nooit hoef te braai sonder my stukkie boerewors nie.
Dankie daarvoor, hou so aan !!!
|
| Eric wrote: |
(Biddinghuizen 30/9/2004) - Lekker hoor, gelukkig weer boerewors.
|
| mirjam en stefan wrote: |
(krimpen aan den ijssel 28/9/2004) - hi neefie! we zijn verslingerd aan julie worst! de knoflook worst is ook zeker een aanrader, heerlijk!
see you!
|
| Joan Bok wrote: |
(den helder, The Netherlands 28/9/2004) - We thoroughly enjoyed the boerewors. The 10 year wait was worth it. Amazing how much one appreciates things which we took for granted when living in South Africa
|
| Peter D Stephenson wrote: |
(Almere 27/9/2004) - Hi guys,,,sorry but we will be out of town and cant make pick-up-day,,,the last wors was "to live for",,,,everyone says "to die for"thats why I have changed it,,,the entire day was great,,,keep it up,,,and thanx a heap...
|
| Sonja wrote: |
(Amsterdam 15/8/2004) - Hi Guys,
Must admit we really missed eating a juicy sausage. My childrens comment after eating it..... "now this is what you call a real sausage." Need I say more??????
|
| Bertus ten Hove wrote: |
(lelsytad 6/8/2004) - I hope the next boerrie day will be as much fun as the last one !! Is there going to be biltong on sale?
|
| Salvatore wrote: |
(Italy 21/7/2004) - Can't wait to taste some wors 'sure it is going to be good!!
|
| Ray Ritzenhöfer Durbsboy wrote: |
(Germany 15/7/2004) - Stumbled on your site and sounds great home sweet home made boerewors,.how i miss this sausage!!and have attached my details to your mailing list.
Cannot wait to come buy some...mouth waterring already...see u guys soon.
|
| Renate & Bruce wrote: |
(zandvoort 4/7/2004) - Hallo Andre & Christabe,
we thoroughly enjoyed your Boerewors, it made us feel quite homesick that's how baie lekker dit was!!!
Keep up with the excellent quality, we'll be back for more. Tot siens.
|
| Marc van Eck wrote: |
(Almere 22/6/2004) - Well done André & Christabe ! You both make the best boerewors this side of the equator !!
|
| Christabe wrote: |
( 18/6/2004) - Hallo maat van my.
Moerse nice werk man. Bly om dit saam met jou te kan doen.
|
| Johannes Schröder wrote: |
(Borken / Germany 15/6/2004) - Hi Christabe & Andre,
Boerewors in Germany was quite a success, very delicious. Some friends of us had the first boerewors in their life and they like it very much, they almost emptied the freezer.
|
| Peter D. wrote: |
(Almere 13/6/2004) - Hi you guys,,,thanx for remembering us,,,see you at the BARON soon
|